Janneke

Janneke

R 30.00
Sale price  R 30.00 Regular price  R 50.00
Skip to product information
Janneke

Janneke

R 30.00
Sale price  R 30.00 Regular price  R 50.00

Janneke beleef 'n onvergeetlike avontuur waar sy van Afrika se mooiste en indrukwekkendste diere ontmoet. Van die magtige olifant en die koning van die oerwoud tot die sierlike kameelperd, sterk renoster, buffel en luiperd – elke bladsy neem jong lesers op 'n opwindende safari vol ontdekking.

Hierdie pragtig geïllustreerde storie prikkel kinders se verbeelding, wek 'n liefde vir lees en leer hulle meer oor Afrika se wonderlike natuurlewe.

You may also like